Lidmaatskap2026-09-011 min lees· Kerkkantoor
Ons verwelkom Andries, Marlize, Jaco en Elna Steenkamp, wat met attestaat van die GK Kranskloof by ons aangesluit het.
Vir meer inligting, kontak die kerkkantoor by [e-pos verborge — meld aan om te sien] of [nommer verborge — meld aan om te sien].
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.