Erediens2026-10-021 min lees· Kerkkantoor
Vyf jongmense lê Sondag in die oggenddiens openbare belydenis van geloof af. Gedenk hulle hierdie week in u gebede.
Vir meer inligting, kontak die kerkkantoor by [e-pos verborge — meld aan om te sien] of [nommer verborge — meld aan om te sien].
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.