Kerkraad2026-10-051 min lees· Kerkkantoor
Die kerkraad nooi alle belydende lidmate na ’n gemeentevergadering ná die oggenddiens om die beoogde uitbreiding van die saal te bespreek.
Vir meer inligting, kontak die kerkkantoor by [e-pos verborge — meld aan om te sien] of [nommer verborge — meld aan om te sien].
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.