Prediking2026-09-281 min lees· Kerkkantoor
Vanaf volgende Sondag preek ons in die oggenddienste deur Paulus se brief aan die Romeine. Die preeknotas verskyn elke week op die Aflaai-blad.
Vir meer inligting, kontak die kerkkantoor by [e-pos verborge — meld aan om te sien] of [nommer verborge — meld aan om te sien].
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.