Voorbidding
Waarvoor kan ons bid?
Kom ons bid hierdie week saam.
Week van 5 Oktober 2026
Gemeente
- Die jongmense wat Sondag belydenis van geloof aflê
- Gesinne wat hierdie jaar ’n geliefde verloor het
- Die ouderlinge met hulle huisbesoek voor die Nagmaal
- Wysheid vir die kerkraad oor die uitbreiding van die saal
Wêreld
- Ons sendelinge en die nuwe gemeentestigting
- Gelowiges wat om hulle geloof vervolg word