Erediens2026-08-171 min lees· Kerkkantoor
Die musiekkommissie leer elke maand een nuwe psalmberyming aan, te begin met Psalm 46.
Vir meer inligting, kontak die kerkkantoor by [e-pos verborge — meld aan om te sien] of [nommer verborge — meld aan om te sien].
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.