Sending2026-07-191 min lees· Kerkkantoor
Ons sendelinge skryf oor die nuwe gemeente wat hierdie jaar gestig is. Lees hulle volledige brief in die voorportaal.
Vir meer inligting, kontak die kerkkantoor by [e-pos verborge — meld aan om te sien] of [nommer verborge — meld aan om te sien].
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.