Finansies2026-08-041 min lees· Kerkkantoor
Die boufonds het die helfte van sy teiken verbygesteek. Dankie vir elke gawe, groot en klein.
Vir meer inligting, kontak die kerkkantoor by [e-pos verborge — meld aan om te sien] of [nommer verborge — meld aan om te sien].
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.