Pastoraal2026-08-101 min lees· Kerkkantoor
Die ouderlinge beoog om elke huisgesin voor die Nagmaal te besoek. Maak asseblief tyd wanneer u ouderling skakel.
Vir meer inligting, kontak die kerkkantoor by [e-pos verborge — meld aan om te sien] of [nommer verborge — meld aan om te sien].
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.