Gebed2026-09-141 min lees· Kerkkantoor
Sondagaand se erediens word gewy aan gebed vir gelowiges wat ter wille van die Naam van Christus ly.
Vir meer inligting, kontak die kerkkantoor by [e-pos verborge — meld aan om te sien] of [nommer verborge — meld aan om te sien].
Sommige kontakbesonderhede is verberg vir besoekers wat nie aangemeld is nie. Meld aan om alles te sien.