SANDBOX · toetsomgewing — niks hiervan is live nie, geen e-pos word gestuur nie

GK Demostad

Gemeente-opname 2026

±5 minute · anoniem

Help ons om saam te beplan

Die kerkraad wil hoor hoe dit met u in die gemeente gaan, en waar ons ons tyd en kragte moet inspan.

Die opname is anoniem: geen naam of kontakbesonderhede word saam met u antwoorde gestoor nie.