Bybelstudie2026-04-081 min lees

Sluit aan by ons nuwe Bybelstudie oor die Heidelbergse Kategismus, elke Woensdag om 19:00 in die kerksaal. Almal is welkom — geen vooraf kennis nodig nie.

SANDBOX · toetsomgewing — niks hiervan is live nie, geen e-pos word gestuur nie