Kategese-terugvoer 2027
Vul eerder aanlyn in: https://demo.kalah.app/vorms/kategese-terugvoer-2027
Ouers van kategete: hoe het die jaar vir u gesin gewerk?
Moenie u naam op hierdie vorm skryf nie — die opname is anoniem.
1. Die kategesejaar
1. Pas die tyd van kategese by u gesin?
- ☐Ja
- ☐Nee
2. Wat kan ons volgende jaar anders doen?